First Love Ministries

Fruitful from Intimacy

Sermons

Afrikaans

Kom in lyn met die Seisoene van die Hemele

Kom in lyn met die seisoene van die hemel

Daar is ‘n tyd waarin die Here ons besoek. Is ons gereed om saam met die Here die volgende seisoen in te gaan.  Laat hom wat ‘n oor het hoor wat die Gees se vir die gemeentes.

The Beauty of the Bride

Eerste Liefde Uitnodiging

Jesus ons Bruidegom nooi ons uit om Hom ons Eerste Liefde te maak.

In Openbaring 2:4 waarsku Jesus dat die kerk van Efesus hul eerste liefde verlaat het, en dat hulle moet vinnig bekeer en weer die eerste werke doen.

Het ons dalk ons eerste liefde verlaat en die verwondering wat ons in die begin gehad het vir die Here Jesus?

Hoedspruit

Mariepskop Bediening Hoedspruit

Ek het die voorreg gehad om by Mariepskop bediening te bedien.

Openbaring 2:1-7 was die Skrif waaruit ek bedien het. Baie dankie Pastoor Barry en Therésa van der Merwe vir die geleentheid.

Boodskap van die 27ste Maart

Boodskap van die 3de April

Garden Tomb

Opstanding Diens

Lukas 24:32 “En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandend in ons toe He met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie?”

Kom in lyn met die Seisoene van die Hemele

Motivering vir ‘n lewe van Gebed

Jesaja 56:7 “My huis sal ‘n huis van Gebed wees vir al die nasies”.

English

How to Crucify the Flesh

The power of faith

Bishop Isaiah Sibiya organized a Revival week at his church and invited me to minister. This was the first message I preached.

How to be filled and led by the Holy Spirit

The cost of discipleship

This was the second message I preached at the Revival week in Barberton November 2021.