Kom in lyn met die Seisoene van die Hemele
Soos die fees seisoen van Yom Teruah, Yom Kippur en Sukkot hierdie jaar nader gekom het, het ek begin dink oor die betekenis van dié seisoen.
Soos die fees seisoen van Yom Teruah, Yom Kippur en Sukkot hierdie jaar nader gekom het, het ek begin dink oor die betekenis van dié seisoen.
Wanneer ‘n persoon die Here soek, moet hy eerste glo dat die Here is (bestaan) en dat Hy die persoon wat soek sal beloon vir sy soektog. Hierdie moet eerste gevestig wees in die persoon se hart: “Ek gaan die Here soek met alles in my omdat Hy is en ‘n beloner is van die …