Wat doen ons met die Joodse Wortels van ons Geloof?

Joodse Wortels

Hierdie was vir jare my vraag na ek uit die Hebreeuse Wortels beweging gekom het. Wat presies is die Joodse Wortels van ons geloof? Mens kan ook daarna verwys as die Hebreeuse Wortels van ons geloof, alhoewel ek dink die term baie skade aan gedoen is deur sommige se swak getuienis en misverstaan van die […]

Soek die Here

Soek die Here

Wanneer ‘n persoon die Here soek, moet hy eerste glo dat die Here is (bestaan) en dat Hy die persoon wat soek sal beloon vir sy soektog. Hierdie moet eerste gevestig wees in die persoon se hart: “Ek gaan die Here soek met alles in my omdat Hy is en ‘n beloner is van die […]